Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke is 90% Afrikaans vir die mense wat kamp in Suid Afrika geniet. Ons vertel jou van oorde,karavaanparke en kampeerplekke waar jy vir n naweek kan wegbreek weg van die gewoel van die stad. Kampprodukte word getoets om te verseker dit werk.

#local & travel website #campground #tourist information center
Lekker Kampplekke